Milan word 1

Ek dink alle fotograwe sal saam met my stem dat ‘n shoot net soveel lekkerder en meer suksesvol is as die kliente jou welkom

en tuis laat voel wanneer jy by hulle arriveer 🙂  Met Milan se verjaarsdag het ek van die oomblik wat ek aangekom het dadelik

gevoel soos ‘n ou vriendin eerder as iemand wat net kom fotos neem – dankie julle daarvoor!

Milan is die pragtigste ou dogtertjie en haar mamma, Jackie – is ‘n droom of af te neem.  Milan se eerste verjaarsdag was

‘n dogtertjie se droom met pienk net waar jy kyk en maatjies om haar geselskap te hou – haar ouma het haar ook verras met

‘n budgie vir haar verjaarsdag (ek wou nog uitvind by Jackie hoe dit gaan met die outjie):)

Jackie baie dankie dat julle my uit die staanspoor so welkom laat voel het en dat julle my gekies het om Milan se spesiale dag

af te neem.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Back to TopEMAILPOSTFacebookPOSTTweetPOST
  • Carla - Sjo Nics, pragtige foto’s!!!!!! Love love love it!!!
    Kan nie wag dat Heiko se tannie Nicola fotos van hom ook neem nie!! 😉ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*