Nica, Pieter & Nina

I know I’m not really supposed to have favourites but just can help it – this has to be my favourite shoot of all time!  I am completely smitten with little Nina and I’ve never done a shoot with a baby where they look directly into the lens almost the whole time – a photographer’s dream I would say.  Nica and Pieter, thank you so much for choosing me to take your first family photos and for making me a little bit broody before my time:)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Back to TopEMAILPOSTFacebookPOSTTweetPOST
  • Melanie - Beautiful en baie special!ReplyCancel

  • santa bester - Pragtige familie en uitsonderlike mooi fotos. Wens daar was in my tyd sulke uitstekende fotograwe wat familiefotos kon neem toe my kinders klein was.ReplyCancel

  • Chrisna - Dis stunning! Pragtige tyd vir mooiste foto’s op Skaapkraal. Sy lyk soos ‘n regte WP suporter. Te pragtig! Daai wimpers! Bly ouma Ina se borslappie is afgeneem. Gaan verseker vir haar dit aanstuur. Sy sal baie trots wees. O en jy en Pieter lyk ook great, maar Nina steel die kollig.ReplyCancel

  • Sainkie - Sjoe dis regtig beautiful! Love die foto’s by die dutoit kratte! Weet nie hoe julle gaan kies wat om te vergroot nie!!!ReplyCancel

  • Nadia Truter - So mooi!!!!! Nina is te cute!!!!!ReplyCancel

  • Lize - Ongelooflik mooi!!!!!!!! Ek wil ook ‘n baba hê en ook hê Nicola moet sulke mooi foties van ons neem! Mal Mal Mal hieroor! xxxReplyCancel

  • Marinique - Dis sulke stunning familie fotos! xReplyCancel

  • Karin Herholdt - Nina is n regte hartedief! Pragtige gesin xxReplyCancel

  • Ina - Nica julle lyk so mooi! En Nicola jy het ‘n briljante job gedoen! 🙂ReplyCancel

  • Heleen - Wow wow wow!!!! Baie mooi en super special !!!ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*