Pieter & Lize engagement shoot

Ek gaan hierdie post in Afrikaans doen…  Daar is soveel wat ek oor hierdie shoot kan se’, maar dan gaan dit ‘n klein kortverhaal raak:)  Ek gaan dus net ‘n paar woorde probeer se’ en glo dat die fotos die res sal invul.  Eerstens is hierdie fotos geneem by my gunsteling plek op aarde – Greyton!  Mooier kan jy nie kry nie en Oewerzicht (waar ons altyd bly) is ‘n lus vir die oog!  Tweedens, Pieter & Lize… SO lief vir mekaar, sulke goeie vriende vir mekaar en ander en regtig twee ongelooflike mense wat net so snaaks kan wees soos wat hulle kan ernstig wees.  Pieter was eers glad nie lus vir “hierdie shoot” nie, but he came out like a rockstar soos julle self in die fotos sal sien!  Julle twee is regtig stunning en ek kon nie wag om die fotos klaar te edit nie!  Enjoy!

Back to TopEMAILPOSTFacebookPOSTTweetPOST

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*