fbpx

Tag Archives: greyton

Danelle & Hendrik – Greyton engagement

With this shoot I was just blessed beyond belief!  Danelle booked me for this shoot some time ago and told me from the start that she wanted to do the shoot in Greyton.  This town is my favourite in South Africa and I try to go there as often as possible and was over the…

6 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • Hendrik SnymanJune 14, 2013 - 8:49 am

    Nicola,

    DUISENDE dankies vir die PRAGTIGE fotos! Jy is verskriklik talentvol en rerig fun! Jy het ons nooit vir ‘n oomblik laat awkward voel nie en die hele shot was pret, van begin tot einde!

    Weereens, BAIE DANKIE!!

    Hendrik en namens my verloofde, DanelleReplyCancel

    • NicolaJune 14, 2013 - 10:04 am

      Baie dankie Hendrik vir die terugvoering! – Waardeer dit!ReplyCancel

  • MarinaJune 14, 2013 - 9:09 am

    Ag, julle tweetjies is te lieflik!ReplyCancel

  • AlidaJune 14, 2013 - 11:53 am

    Baie mooi en natuurlike foto’s Nicola! Kan nie meer wag vir ons shoot nie.ReplyCancel

  • santa besterJune 14, 2013 - 2:33 pm

    Wat ‘n wonderlike getuienis wat jy oor God gedoen het! Hy seën jou beslis, nie net met die “shoot” in Greyton toe die reën skielik opgehou het nie, maar ook met jou wonderlike talent as fotograaf om weereens pragtige en besonderse fotos te kon neem.ReplyCancel

  • MiaJune 20, 2013 - 8:08 am

    Sjoe!! Baie mooi fotos!! Het die Greyton agtergrond ook baie geniet 🙂

    Baie geluk!ReplyCancel