Katerien doop

As fotograaf is dit altyd die grootste bederf om vir Minki af te neem aangesien dit nie saak maak hoe sy draai of haar gesig trek nie,

sy lyk net altyd fantasties op ‘n foto.  As jy nog die res van haar pragtige gesin byvoeg is dit eers ‘n fees!  Minki en Ernst het kom kuier

in Suid Afrika om hul pragtige dogtertjie, Katerien te kom doop en vir my gevra om die fotos te neem.  Katerien was so ‘n plesier om af

te neem en het omtrent nie een keer gemoan oor die hordes mense wat aan haar wou vat en aandag gee nie en dit was ‘n spesiale dag

wat deur vriende en familie gedeel was in Stellenbosch.  Minx en Errie julle is regtig sulke mooi ouers en al klink dit soos ‘n cliche’-

ouerskap laat julle regtig straal!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

10 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • Minki JoubertDecember 2, 2013 - 7:11 am

    Nicola, dis die mooise mooi foto’s van ons dogtertjie se doop. Dankie dat jy dit so perfek vasgevang het.
    Baie lief vir jou xxReplyCancel

    • NicolaDecember 2, 2013 - 12:04 pm

      xxx Altyd ‘n plesier!ReplyCancel

  • santaDecember 2, 2013 - 8:33 am

    Die fotos is so mooi en spesiaal dat ek eintlik ‘n knop in my keel kry. Pragtige mense en super talentvolle fotograaf!ReplyCancel

  • CarienDecember 2, 2013 - 10:42 am

    Dankie vir jou pragtige foto’s, Nichola! Dit was so ‘n spesiale dag vir ons almal en jy het dit so mooi vasgelê.ReplyCancel

    • NicolaDecember 2, 2013 - 2:54 pm

      Dankie tannie Carien!ReplyCancel

  • MariDecember 2, 2013 - 1:48 pm

    Sulke mooi foto’s Nicola!!ReplyCancel

  • AbdreaDecember 2, 2013 - 5:31 pm

    WOOOOWWWW! Nic, dit is die pragtigste fotos!!ReplyCancel

  • ChereenDecember 11, 2013 - 9:49 pm

    These are the most beautiful photographs – such a gorgeous family! I’m always amazed at your ability to capture the love between people – you’re so talented, Nicola! xReplyCancel

    • NicolaDecember 17, 2013 - 7:02 pm

      Wow thanks so much Chereen – really means a lot!ReplyCancel

  • […] feels like yesterday when I photographed the christening of Minki’s first baby daughter and now I’m posting these of their newest addition to the family.  Meet beautiful, little […]ReplyCancel